top of page
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.51.19.jpeg

OOR ONS

Welkom by Flamwood Landgoed Aftreesuites. Ons glo in die verblyf konsep waar mense kan aftree en die jare kan geniet sonder om te fokus op huishou.
Ons inwoners woon in 'n omgewing wat herinner aan 'n hotel, waar hulle in 'n volledig self ingerigte een- of tweeslaapkamerwoonstel bly, wat gereeld deur ons span deeglik skoongemaak word. Ons sorg ook vir ons inwoners deur een smaaklike ete per dag aan te bied, wat 'n geleentheid vir sosiale interaksie bied.
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.51.23.jpeg
Ons vriendelike en hulpvaardige personeel voorsien dat al ons dienste gereeld en deeglik toegepas word. Daarvoor kan ons voorsien vir gereelde sosiale byeenkomste, gaste verblyf, 'n weeklikse bussie vir inkopies by PicknPay, Kerkdienste en Bybelstudie.  
bottom of page